FORENSIESE GENETIKA
FORENSIC GENETICS
AANSOEK OM KEURING VIR TOELATING TOT B.Sc.Hons. (2010)
APPLICATION FOR ADMITTANCE TO B.Sc.Hons. (2010)
Aansoeke sluit op 31 Oktober
In buitengewone gevalle sal laat aansoeke oorweeg word, mits daar ‘n opening in die kursus is.
Applications close on October, 31
In exceptional cases a late application will be considered, pending an opening in the course.
TITEL, VOORLETTERS & VAN
TITLE, INITIALS & SURNAME
STUDENTENOMMER ID.-NOMMER
STUDENT NUMBER ID. NUMBER
B.Sc.-HOOFVAKKE
MAJORS FOR B.Sc.
ADRES GEDURENDE AKADEMIESE JAAR & GEDURENDE DESEMBER
ADDRESS DURING ACADEMIC YEAR & DURING DECEMBER
TELEFOONNOMMER GEDURENDE AKADEMIESE JAAR GEDURENDE DESEMBER
TELEPHONE NUMBER DURING ACADEMIC YEAR DURING DECEMBER
MOTIVERING VIR DIE NEEM VAN B.Sc.Hons.
MOTIVATION FOR STUDYING B.Sc.Hons.
INDIEN U NIE VOORHEEN BY DIE UFS GESTUDEER HET NIE, NOEM DIE INSTANSIE WAAR U VOORHEEN GESTUDEER HET EN BEVESTIG OF U ‘N BEVOLKINGS GENETIKA MODULE VOLTOOI HET.
IF YOU HAVE NOT STUDIED PREVIOUSLY AT THE UFS, PLEASE NAME THE INSTITUTION WHERE YOU’VE COMPLETED YOUR STUDIES AND WHETHER YOU’VE PASSED A POPULATION GENETICS MODULE.
DIE VOLGENDE DOKUMENTE MOET HIERDIE AANSOEK VERGESEL
THE FOLLOWING DOCUMENTS SHOULD ACOMPANY THIS APPLICATION
-
‘n Verkorte Curriculum vitae / A summarized Curriculum vitae
-
‘n Volledige akademiese rekord / A complete academic record
-
‘n Fotostaat van jou identiteitsdokument / A photocopy of your identity document
-
Aansoekers van ‘n ander tersiêre inrigting moet ‘n leerplan van hulle voorgraadse Genetika kursusse insluit / Applicants from another tertiary institution should include the syllabus of their undergraduate Genetics courses.
Dostları ilə paylaş: |